Scrapbook Divas op Facebook

Jy kan op datum bly met al my nuwe projekte en scrapbook blaaie op die Scrapbook Divas Facebook Bladsy. Ek geniet dit ook om scrapbook kursusse by te woon, so as jy weet van 'n goeie een waarvan jy my wil vertel, plaas dit gerus op my muur.

Read More

Volg my op Pinterest

As jy nog nie Pinterest het nie, doen jouself 'n guns en kry dit so gou as moontlik! Pinterest help jou om enige mooi goedjies wat jy ontdek op die Internet, te organiseer en deel met jou vriendinne. Jy kan hier na my pinborde gaan loer.

Read More

Stuur vir my ‘n Epos

Soek jy meer inligting oor my blog, die Scrapbook Divas winkel ure, of enige iets oor my projekte? Ek sal alle vrae, kommentaar of idees waardeer. Stuur net vir my 'n Epos en ek sal so gou moontlik terugkom na jou toe.

Read More

Winkel Besonderhede

URE: Maandag tot Vrydag: 09h00-17h00 Saterdag: 09h00-13h00 ADRES: 32 Bendor Rylaan Polokwane Tel: +27 (0)15 296 1109

Treffers van die Blog

HACKED BY AYOUB FRFRA

“Chalk Paint”