Archive | November, 2012

Tegnieke met Blomme

Blomme

Benodighede. Blomme, Rub-ons, Glimmer mist, Stempels, Glitter, Embossing nat en droog

Metode: Dit is ‘n riglyn wat jy alles met blomme kan doen. Jy kan rub-on op hulle sit. Of met jel stempels daar op stempel. Embossing doen.’N mens kan enige iets op ‘n blom doen as hy te vaal is vir jou.

Vakansie

Let,s go home

Roes Tegniek

Benodighede: Liquid rust verf, Liquid rust agent

Metode: Verf die oppervlakte met ’n akriel verf en as die verf droof is kan jy die liquid rust verf op verf en voor dit droog is moet jy die liquid rust agent oor sproei. Laat dit droog word in die son.

Suster Liefde

Troublad

Skuurpapier Tegniek

SKUURPAPIER

Benodighede.Skuurpaier enige kleur, Akriel verf, Dimensional Glue

Medode: Druk stempel in ‘n piering met water. Skud oortollige water af en bedek met verf. Stempel dan op die skuurpapier. As dit droog is sit dimensional glue oor die verf. Jy kan n opskrif van jou blad ook so maak.

 

Texture Paint

TEXTURE PAINT

Benodighede. Texture paint, Stempel

Metode: Smeer ‘n laag van die texture paint op die oopervlak. Neem dan die stempel en druk dit in die texture verf. Sodra dit droog is ink die texture verf vir n finale effek.

Alkohol ink Tegniek

 ALKOHOL INK

Benodighede Foil, Dimensional glue, Alkohol ink, Shapes, watte

MEDODE: Neem ‘n stukkie foil en plak vorms agter op en draai om. Neem nou ‘n watte en gaan oor die oppervlak tot vorms deur kom. Drup dan die alkohol op die foil en druk liggies met watte oor dit. Drup nog meer, dit hang af hoe donker jy dit soek. Neem dan die dimensional glue en drup dit op die foil dat dit soos waterdruppels lyk. Laat droog word.

Tegniek van die dag

Scrappers gaan kyk op die web vir die tegniek van die dag. Van vandag af vir ‘n maand gaan ek elke dag ‘n tegniek opsit wat julle op julle layouts kan gebruik. Vandag se tegniek is die jik-tegniek. Julle is meer as welkom om my te email as julle oulike tegnieke het wat ander scrappers kan gebruik.