Archive | February, 2013

Tips

1. When stamping an image onto paper, place a few magazines under your paper. This tip applies to wooden stamps as well as the acrylic stamps which are used with the perspex blocks.

 

Gedagte vir die Dag.

Om GROOT dinge te bereik,

moet ons nie net doen nie,

maar ook Droom,

nie net beplan nie,

maar ook Glo.

Anatole France

 

 

 

 

Gegagte vir die week

I am beginning to learn that it is the sweet,simple things of Life which are the real ones after all.

Laura Ingalls Wilder

 

 

Handgemaakte Washi Tape

Jy gebruik jou double sided tape en plak rys papier op dit ‘n mens kry sulke mooi papier of jy kan wit gebruik en daarop stamp. Dit lyk nes die ware  jacob.

100ste like op Facebook

WOW! kan nie glo nie ons trek amper op ons 100 ste like. Die 100 ste like wen ‘n R1oo voucher.

Febuarie Tag

IMG_0559

Maand van Liefde

Maand van Liefde

Waterpret

IMG_3134

Kersfees

Kersfees

Nuwe Scrap Affairs in winkel.

IMG_0565a