Archive | February, 2013

Donderdag aand scrap

Elke Donderdag aand van 17:30 tot 21:00 kan julle kom scrap by Scrapbook Divas.Bring julle scrapbook tools en on klaar blaaie, of begin ‘n nuwe blad. Kom geniet ‘. aand vol pret met vriendinne. Ek is altyd beskikbaar om te help.

Prys R40-00

Bel my en laat weet as julle gaan kom.

Produk van die maand. STEMPELS

‘n Mooi  stempel is deesdae ‘n moet-he-item in jou laai. Dit bied eindelose moontlikhede vir mooi maak met min moeite.

Die nuutste stempels- van hulle met pragtige gedetailleerde ontwerp of fyn sierskrif- word van silikoon gemaak. Jy kan dit gebruik om items van hout, papier, materiaal en selfs op kerse te versier.

Hoe gebruik ek ‘n stempel?

Jy kry van die silikoonstempels wat saam op’n  velletjie is,  knip dit los.

Skaf ook ‘n perspeksblokkie aan om jou te help om eweredig te druk.

Plak net die stempel op die blokkie vas as jy dit wil gebruik.

Jy kan ink of verf gebruik om te stempel.

IMG_3150    IMG_3136IMG_3141bIMG_3146d