Archive | April, 2013

Gedagte vir die dag

  • Life is a song………sing it.
  • Life is a game……play it.
  • Life is a challenge…..meet it.
  • Life is a dream……realize it.
  • Life is a sacrifice……offer it.
  • Life is love……enjoy it.

Gaan op Kursus

Baie op gewonde gaan saterdag op ‘n scrapbook kursus om nuwe goed te leer kan nie meer wag nie. Sal vir julle alles kom vertel en wys as ek treug is. Dankie my beste vriendin dat jy dit saam met my gaan geniet.

Scrapping & Kie

IMG_0738Nuwe Scrapping&Kie nou te koop.

Gedagte van die dag.

Make friendship a habit and you will always have friends.