Archive | July, 2013

24/7 Simply Storie Boekieklas

Voete seer en lekker moeg na ‘n uiters suksesvolle klas by Scrapbook Divas. Baie dankie Ursula, vir jou professionele hulp met die aanbieding van die klas, en aan my twee getroue vriendinne Leonie en Ria vir die smaaklike eetgoed en al julle morele ondersteuning. Dit was groot pret! Ons moet dit weer en weer doen.

 

IMG_1028

DSCN3663

 

DSCN3670

DSCN3679

DSCN3680

DSCN3668

DSCN3667DSCN3665DSCN3663DSCN3678

 

Scrap Convention in die Kaap

Ek en 3 gereelde scrappers van Scrapbook Divas vlieg die 25 Julie 2013 na Arniston in die Kaap vir ‘n lekker scrap convention. Kan nie meer wag nie, ons tel die dae af.

Ons hoop ons sal die Kaap se winter kan oorleef. Behalwe die scrap kan ons nie meer wag vir die wegbreek nie. Hou die blog dop vir al die nuus en foto’s.

Die winkel sal oop wees vir aankope.