Archive | October, 2013

Kersmark

Dit was ‘n groot gewerskaf hier by Scrapbook Divas die laaste maande. Ek het besluit om deel te wees van Ship op i plot se weeklange kersmark. Al wat ‘n idee en vriendin is ingespan, laat nagte maar die eindproduk was ongelooflik.imageimage