Archive | Blog RSS feed for this section

Maak reg vir kersfees

Kersfees is so ‘n wonderlike tyd en ek deel graag met julle hoe ek en my vriendin die winkel op gemaak het vir kersfees. Ek probeer altyd om die winkelelke jaar anders op te maak. My kliente kan altyd nie wag om te sien wat ek gaan doen nie. Ek deel solank ‘n paar foto’s met julle.

 

 

Deel en Geniet

  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Google Plus
  • Email
  • LinkedIn
  • Delicious
  • StumbleUpon
  • Add to favorites
  • Print
  • RSS

Yskasmagneet Partytjie

Besig soos besige bye in die scrapkamer. Dit was ‘n kinderpartytjie van ‘n 12 jaar dogter. Hulle het  ‘n yskasmagneet gemaak. Hulle het dit vreeslik geniet.

 

 

 

Deel en Geniet

  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Google Plus
  • Email
  • LinkedIn
  • Delicious
  • StumbleUpon
  • Add to favorites
  • Print
  • RSS

Handgemaakte Kaartjies

Ek hoop julle het almal ‘n wonderlike dag gehaat. Ek deel graag met julle hierdie handgemaakte kaartjies. Ontwerp deur een van ons voltydse scrappers – Ria de Beer.

 

Produkte wat gebruik is: Materiaal, cutelbug, twirl stempel, selfgemaakte blom, kalenderafdruk, foto, brads.

 

 

 

Produkte wat gebruik is: Materiaal, cutelbug, ‘n blom, gehekelde blom.

 

 

 

 

Produkte wat gebruik is: Stempel, materiaal, kant.

 

 
 

Deel en Geniet

  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Google Plus
  • Email
  • LinkedIn
  • Delicious
  • StumbleUpon
  • Add to favorites
  • Print
  • RSS

Dagboek

 

 

Ek wil graag hierdie oulike handwerkers-dagbeplanner met julle deel. Baie oulike idees in en somer ‘n dagboek ook.

 

 

Deel en Geniet

  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Google Plus
  • Email
  • LinkedIn
  • Delicious
  • StumbleUpon
  • Add to favorites
  • Print
  • RSS

Jippieeeeee!!

My nuwe webwerf is in bedryf !!

Kan nie wag om dit ten volle in gebruik te neem nie.

Laat weet my asseblief wat julle dink. Enige kommentaar of voorstelle sal welkom wees.

 

 

Deel en Geniet

  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Google Plus
  • Email
  • LinkedIn
  • Delicious
  • StumbleUpon
  • Add to favorites
  • Print
  • RSS