Archive | Scrap Wenke RSS feed for this section

Alkohol ink Tegniek

 ALKOHOL INK

Benodighede Foil, Dimensional glue, Alkohol ink, Shapes, watte

MEDODE: Neem ‘n stukkie foil en plak vorms agter op en draai om. Neem nou ‘n watte en gaan oor die oppervlak tot vorms deur kom. Drup dan die alkohol op die foil en druk liggies met watte oor dit. Drup nog meer, dit hang af hoe donker jy dit soek. Neem dan die dimensional glue en drup dit op die foil dat dit soos waterdruppels lyk. Laat droog word.

Deel en Geniet

  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Google Plus
  • Email
  • LinkedIn
  • Delicious
  • StumbleUpon
  • Add to favorites
  • Print
  • RSS

Tegniek van die dag.

JIK TEGNIEK

Benodigdhede: Jik, Jelstempel, Foamstempel, Piering.

Metode

Gooi klein bietjie jik in piering. Gebruik enige stempel en plaas dit in die jik. Druk dan die jik stempel op die cardstock. Die cardstock gaan verkleur. Laat droog word. 

 

Deel en Geniet

  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Google Plus
  • Email
  • LinkedIn
  • Delicious
  • StumbleUpon
  • Add to favorites
  • Print
  • RSS

Oulike wenke vir jou Layouts

1. Gebruik ongewone elemente as verfraaiings om by jou tema aan te sluit. Soos ‘n maatband.

2.As jy patroonpapier skeur, werk altyd na jou toe om ‘n netjiese wit rand te verkry.

3.Gebruik ‘n donker agtergrond om jou uitleg woema te gee.

4. Gebruik ‘n neutrale agtergrond as jy baie foto’s op jou uitleg wil gebruik.

 

Deel en Geniet

  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Google Plus
  • Email
  • LinkedIn
  • Delicious
  • StumbleUpon
  • Add to favorites
  • Print
  • RSS

ScrapWenke vir die dag

1.      Merk die houers van jou verouderingsink aan die kant sodat jy kan sien wat dit is wanneer dit  op  mekaar gestapel is.

2.  Gebruik wondergom op ‘n potloodpunt om klein tooisels en siersteentjies op te tel en te plaas.

3. Gebruik jou kind se vetkryt om siersteentjies op te tel en te plaas.

4. Gebruik sout- en peperpotjies om bosseleerpoeier en glinsterstof aan te wend.

5. As jy op velyn druk, stel jou drukker op ‘draft’ sodat die ink vinniger kan droog word.

Deel en Geniet

  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Google Plus
  • Email
  • LinkedIn
  • Delicious
  • StumbleUpon
  • Add to favorites
  • Print
  • RSS

Koffie en Tee

1 Koffie en tee kan gebruik word om warm natuurlike kleure te gee aan karton sowel as materiaal en lint. As jy nie die regte kleur lint kan kry nie, kleur sommer’n stukkie in die laaste bietjie tee onder in die teepot.

2. Week ‘n nuwe stukkie kant in koffie of tee vir n outydse gevoel.

Deel en Geniet

  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Google Plus
  • Email
  • LinkedIn
  • Delicious
  • StumbleUpon
  • Add to favorites
  • Print
  • RSS

Skuurpapier

1. Skuurpapier kan gebruik word om die kante van foto’s liggies te skuur en van die kleur te verwyder.

2. Skuurpapier kan effektief gebruik word vir tekstuur vir veral vakansie-fotobladsye, omdat dit seesand effektief voorstel.

 

Deel en Geniet

  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Google Plus
  • Email
  • LinkedIn
  • Delicious
  • StumbleUpon
  • Add to favorites
  • Print
  • RSS