Oorspronklike Diva


“Scrapbooking isn’t about scraps of paper and photo’s. Scrapbooking is about scraps of life – yours and those special to you.” -Rebecca Sower


Cover Page

Welkom by Scrapbook Divas se Webtuiste! Ek is Annelies en hierdie is my storie.

Ek het ‘n wonderlike liefdevolle man wat my scrapbook passie ondersteun. Hy het my aangemoedig om my eie scrapbook winkel oop te maak in Polokwane, en so het Scrapbook Divas ontstaan.  My 13-jarige seun is maar sy ma se trots en vreugde, en sonder hom sal die Rautenbach familie nie volmaak wees nie.

Ek is opgewonde om my scrapbook idees en belangstellings met ander te deel.  Dit is een van die redes waarom ek besluit het om ‘n blog te begin, want soos ek weet is dames altyd opsoek na nuwe inspirasie vir hul eie scrapbook blaaie.

As jy dalk nuuskierig is om te sien hoe my projekte en blaaie lyk op die oomblik, gaan kuier gerus by die volgende plekke:

Groetnis

Scrapbook Divas Signature

 

 

Email
Print